Local newsNewsUpdate

Dominic word beter by die dag

Vier dae na Mnr. Dominic Booyens (22) se motorfietsongeluk wys hy tekens van beter word by die dag.

Mnr. Jean- Paul Booyens het op Donderdag 23 Julie sé dat sy broer word lyk baie beter.
“Die swelling het gesak en hy gaan in vir ’n operasie vir sy been en sy hand,” het Jean-Paul gesê.

Dominic was betrokke in ’n motorfietsongeluk op Maandag 20 Julie in Christiaan de Wetstraat, toe ’n taxi-bestuurder het na bewering voor hom in gedraai en hy het die taxi-getref.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Witbank Nuus se webwerf:
Witbank Nuus

Besoek ook ons Facebook of Twitter blaaie.
Is jy passievol oor jou gemeenskap? Teken in op ons splinternuwe nuusflitse. Stuur ‘n boodskap op WhatsApp met jou ‘Naam en Van’ na 082 955 7201 of teken aan op BBM 7F6C600F om jou nuusflitse gratis te ontvang.

U persoonlike informasie sal aan geen derde partye gedeel word nie.

Het u enige informasie oor die artikel?
E-pos ons op digital@witbanknews.co.za (heg asseblief u kontak informasie by) of kontak ons op (013) 656 2490.

 
Back to top button